| Modulekode | BKS 860 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | ‘n Gekureerde uitstalling wat ‘n relevante navosingstema/idee ondersoek en betekenisvol en toepaslik binne kontemporêre diskoerse afgebaken is, asook ‘n miniverhandeling wat as a konteks-dokument en ‘n katalogus vir die uitstalling dien. Die gekureerde uitstalling en die miniverhandeling moet konseptueel verbind en geïntegreer wees. |
| Modulekrediete | 240.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | ’n Vierjarige graad in Beeldende Kunste of ’n gelykstaande kwalifikasie (met goedkeuring van die Senaat) met ’n gemiddelde van minstens 65%. |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Visuele Kunste |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App